Karoo Café – POMP
Ek veronderstel dat indien daar 'n Orde vir Lewende en Gestorwe Digters in Pretoria sou bestaan, die Karoo Café die ideale plek van bymekaarkoms sou wees. Amper soos 'n geheime plek waar die geskrewe woord ook 'n eie bestaansreg aan tafel het. Waar die gesproke...